Tienersinode 11-13 Aug 2017

ToekomsNou bied aan:

Tienersinode 2017
Wie is ek? Wat maak ek hier? Waarheen is ek op pad?

ToekomsNou

11 – 13 Augustus 2017 Achterbergh

- Waarheen is jy op pad met jou tienerbediening?
- Gee jou tienerbediening ʼn adrenalien inspuiting!
- Bou vernuwende netwerk binne die NG-Kerk.
- Help Tieners om eienaarskap van hul bediening te neem.

Stuur Tieners as afgevaardigdes en jeugleiers as verteenwoordigers wat deel uitmaak van die tienersinode.

Skryf gou in - Slegs 200 plekke beskikbaar!!

• Johan Smit: Wat maak jy hier?
• Praise & Worship
• Ivor Swartz: Waarheen is jy op pad?

Koste: R300 per persoon Sluit alle etes en verblyf in!
Eie vervoer moet na Achterbergh gereël word.
Navrae / Besprekings: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of 074 885 6315
Sluitingsdatum: 7 Augustus 2017

Vir meer inligting en om te registreer:

www.toekomsnou.co.za

4 2 13 wp797aaa68 05 06

Gebruikers

Soek

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se Desember-uitgawe

2017.12

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
17 November 2017

 2017.11.17