Kerkbode: 8 September 2017

Lees in die jongste Kerkbode ...

In Kerkbode van 8 September is daar nuus oor gesprekke oor kerkeenheid, oor ’n inisiatief van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke om waardes in Suid-Afrika te vestig en korrupsie te bestry, en oor ’n NG gemeente wat nou doleer.

Lees oor die hulp wat die Vrystaatse Sinode verleen om mense te ondersteun na plaasaanvalle en oor vroue wat die leiding geneem het tydens die Reformasie.

Daar is ’n verhaal van ’n inspirerende werkskeppingsprojek in Stellenbosch en nog ’n verhaal van nog so ’n inspirerende
projek op Hofmeyr in die Oos-Kaap.

Lees ook oor bendes en die moeilike taak vir die kerk om vir jong mense ’n alternatief te bied.

2017.09.08

Gebruikers

Soek

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se Oktober-uitgawe


2017.10

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
8 Sep 2017

 2017.09.08