NG Witfield: Voltydse Leraar

Die NG Gemeente Witfield, geleë in Boksburg, is op soek na 'n voltydse leraar wat passievol is oor die suiwer bediening van die Woord in die eredienste, kategese en pastoraat.  Vir meer inligting oor hierdie vakature, kliek hier.

Soek

LiG Tydskrif

 Lees in LiG se September-uitgawe

2018.09

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
17 Augustus 2018

 2018.08.17