Versoek om inligting te plaas

Indien u 'n advertensie in die NG Sinode Hoëveld Nuusbrief wil plaas of vir enige navrae in verband met die Nuusbrief, skakel gerus me N Marais by 011 975 8220 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..">Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Verskaf asseblief die volgende inligting vir die plasing van u advertensie:

  1. Verantwoordelike instansie (byvoorbeeld gemeente/sinodale kommissie/predikant)
  2. Kontakpersoon (Titel, naam en van/Kontaknommer/E-posadres)
  3. Plasingsdatum (Van ... tot ...)
  4. Opskrif van berig/advertensie:
  5. Verdere inligting:

Let asseblief daarop dat  inligting redaksioneel versorg kan word, indien nodig.

Die plasing van berigte/advertensies mag onderhewig aan voorwaardes wees – korrespondensie hieroor kan dus gevoer word.

Vriendelike groete

Die Redaksie-span

Soek

LiG Tydskrif

 Lees in LiG se Oktober-uitgawe

2018.10

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
21 September 2018

 2018.09.21