Excelsus Lentekonferensie 2018

Excelsus se jaarlikse Lentekonferensie word van 18-20 September 2018 gehou met die tema 

Die toekoms waarvoor ons bid en werk

Excelsus Lentekonferensie 2018

Kliek hier vir die brosjure met die volledige program, asook die inskrywingsvorm.

Vanjaar word die brosjure nie soos in die verlede per landpos aan predikante gestuur nie, maar slegs elektronies. As jy wel 'n harde kopie verkies, kan jy Excelsus kontak en vra dat hulle dit vir jou stuur.

Die brosjure met die program is ook beskikbaar by die volgende skakel na Excelsus se webblad www.excelsus.org.za. Inskrywings kan ook elektronies vanaf die webblad gedoen word.

Beste wense

André Bartlett
Hoof: Excelsus
Sentrum vir Voortgesette Bedieningsontwikkeling

Excelsus

Soek

LiG Tydskrif

 Lees in LiG se September-uitgawe

2018.09

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
17 Augustus 2018

 2018.08.17