VBO Week 2018

Spesiaal vir alle leraars - VBO-Week 2018 - “Uitroep tot God...!”:‘n Uitnodiging word aan alle leraars (al die sinodes), asook enige ander belangstellendes gerig, om hierdie VBO-Week vanaf 2 - 5 September 2018, te Woodland Hills Gemeenskapskerk, in Bloemfontein by te woon (dit vervang die Winterweek). 

Die inskrywingsvorm kan hier gevind word, stuur dit na voltooiing per e-pos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. - die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 17 Augustus 2018 (bankbesonderhede vir inbetalings kom op hierdie vorm voor).  Indien verblyf ‘n probleem sou wees, die lidmate van Woodland Hills bied gratis huisvesting aan, die inskrywingsvorm bied ‘n opsie waarop jy jou keuse kan aandui.

VBO Week 2018   Info  program 001

Soek

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se Augustus-uitgawe

2018.08

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
20 Julie 2018

 2018.07.20