Pionierkursus vir die ontwikkeling van nuwe geloofsgemeenskappe


Hugenote Kollege logo

Inskrywing vir Pionierkursus van Hugenote Kollege wat in Julie 2018 in Pretoria/Johannesburg begin.

Die vorming en ontwikkeling van nuwe geloofsgemeenskappe wat bestaande gemeentes laat groei of tot nuwe gemeentes kan lei, is ’n kernaspek van missionale kerkwees. Die Pionierkursus van Hugenote Kollege wil gemeentes bystaan met die opleiding en begeleiding van leiers van spanne wat verhoudinge met nie-Christene bou, die evangelie aan hulle verkondig en hulle in die konteks van ’n nuwe geloofsgemeenskap dissipel. Hierdie nuwe geloofsgemeenskappe kan op sy beurt inskakel by bestaande gemeentes of tot nuwe gemeentes ontwikkel.

Vir meer inligting, kliek hier.

Inskrywingsvorms is beskikbaar by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Kontak  Dr. R van Velden vir meer inligting: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. ; 0828574368

Soek

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se Julie-uitgawe

2018.07

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
15 Junie 2018

 2018.06.15