Kerkbode 2 Maart 2018

Lees in die Kerkbode van 2 Maart ...

...  waarom die boere van Grabouw se skenking van water aan Kaapstad ʼn geloofstap was. Lees ook hoe lidmate, ʼn gemeente en ʼn middestadbediening saamwerk om van die herwinning van huishoudelike afval ʼn sukses te maak.

Daar is ʼn verhaal oor twee Malawiërs wat deur gelowiges in Suid-Afrika gehelp is en wat nou ʼn groot verskil in hulle eie land maak, en nog ʼn verhaal oor ʼn inisiatief van Toekomsvenster om jong mense op te lei.

Lees oor ʼn liturgiekonferensie, oor die teologiese dae op Stellenbosch en in Bloemfontein, oor die komende #imagine-jeugfeeste en oor ʼn voetsoolsinode van die Oostelike Sinode.

Daarby is daar nog ʼn bespreking van ʼn aangrypende skildery, en heelwat meer.

2018.03.02

Soek

Volg ons op Facebook

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se Julie-uitgawe

2018.07

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
15 Junie 2018

 2018.06.15