Kampterreine

Achterbergh is in Chancliff Krugersdorp en is die eiendom van die NG Sinode Hoëveld. Alle navrae ivm hierdie kampterreine word gedoen by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., tel 011 954 5533, faks 011 954 6987 of 086 619 3679. Webblad: www.achterbergh.co.za 

Ander kampterreine in die sinodale gebied:

Oom Stapie: Naby Heidelberg en is die eiendom van die Ring van Heidelberg.

Roodebank: Naby Leslie en is die eiendom van die Ringe van Evander en Standerton. Besprekings en navrae: ds JAC Badenhorst, tel 017 712 4194, sel 082 669 6707.

Soek

Volg ons op Facebook

LiG Tydskrif

 Lees in LiG se Oktober-uitgawe

2018.10

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
21 September 2018

 2018.09.21