Kerkbode 20 April 2018

Lees in die Kerkbode van 20 April ...

...... lees en kyk foto’s van die onlangse #imagine-feeste by Bredasdorp, Jeffreysbaai, Bothaville en Bela-bela. Daar is nuus oor die Andrew-Murray-, Cordis Trust en ander pryse. Twee jong dominees vertel van positiewe belewenisse wat hulle onlangs gehad het.

Ds Nelis Janse van Rensburg skryf oor die kerk en evangelisasie, Henco van der Westhuizen oor hoe Luther se denke oor hoe ‘n mens God leer ken, en dr Frits Gaum oor artikel in die Nederlandse Geloofsbelydenis.

Daar is nuus uit die Wes-Kaap oor hoe die kerk op rampe moet reageer, oor die kerk en diskriminasie teen vroue, en oor hulpmiddels vir gesprekke oor seksualiteit.

Lees ook in die kunsrubriek oor ‘n skildery van Christus in die agterbuurt.

2018.04.20

Soek

LiG Tydskrif

 Lees in LiG se September-uitgawe

2018.09

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
17 Augustus 2018

 2018.08.17