Gedragskode vir Godsdiens

ʼn Gedragskode vir Godsdiens hierby aangeheg asook ʼn begeleidende brief van prof Pieter Coertze.   Klik hier om die brief af te laai. Dit sal gaaf wees as jy en jou kerkraad die dokument kan deurlees en kommentaar kan lewer.

Vanuit die kantoor is jy goed op hoogte gehou van voorstelle deur die CRL Rights Commission wat kan lei tot die regulering van godsdiens. Die kerk het van sy kant af die gedagte van die regulering van godsdiens afgewys en stel ʼn gedragskode voor waaraan godsdienstige groepe moet voldoen. 

Indien jy enige kommentaar het, sal dit gaaf wees as jy dit kan deurstuur. Dit sal help om die dokument te verfyn.

Soek

LiG Tydskrif

 Lees in LiG se Oktober-uitgawe

2018.10

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
21 September 2018

 2018.09.21