Algemene Sinode Omsendbrief 7 Feb 2018

Die Algemene Sekretaris, Dr. Gustav Claassen, bring die volgende twee sake onder julle aandag.

  1. Die moderatuur het op 6 Februarie ‘n verklaring beskikbaar gestel met betrekking tot die regsproses wat aan die gang is.
  2. Die tweede saak handel oor die verkiesing van nuwe besture vir skoolbeheerliggame. 

Kliek hier vir die Omsendbrief van 7 Februarie 2018. 

Soek

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se Junie-uitgawe

2018.06

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
18 Mei 2018

 2018.05.18