Flam-webtuiste het ’n nuwe blaadjie

Die Flam-webtuiste het ’n nuwe blaadjie omgeslaan. Dieselfde funksies van die ou webtuiste, maar nou met ’n hele paar verbeterings en funksies om die predikant en musiekleier se lewe te vergemaklik.

Tot 1 September sal www.flam.co.za nog die ouer weergawe wees, maar daarna sal jy na die nuwe webtuiste geneem word.

Indien jy egter nou reeds die nuwe webtuiste wil bekyk, kan jy gaan na http://flam.kerkmusiek.co.za/ (let op dat daar nie www vooraan staan nie).

Jy hoef glad nie hierdie adres te onthou nie, want na 1 September sal ons steeds beskikbaar wees by www.flam.co.za!

Jy hoef glad nie ’n username of password te hê nie – jy moet slegs gewapen wees met jou gemeente se MRL-lisensienommer. Jy hoef nie eers in te log nie.

Volg bloot hierdie 10 maklike stappe om nog steeds die beste Afrikaanse kontemporêre kerkmusiek GRATIS af te laai.

 

Gebruikers

Soek

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se Desember-uitgawe

2017.12

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
17 November 2017

 2017.11.17