Gesamentlike Werksaamhede: Predikantebegeleiding en Ontwikkeling van 'n missionale teologie en praktyk

Diensgroepe vir:


VOORTGESETTE TEOLOGIESE OPLEIDING fasiliteer prosesse om leraars op hoogte te hou met betrekking tot voortgesette teologiese opleiding.

Sameroeper: Ds GC (Christo) Nel [Benoni], tel 011 421 2413, sel 082 378 7144, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.


SENTRUM VIR BEDIENINGSONTWIKKELING (SBO):

Bestuurspan: Dr HH (Hugo) van der Linde [Bonaeropark] en ds CA (Corneil) du Plessis [Alberton-Suid].

Skriba: Vakant.


ADGO: Dr GJ (Gideon) Kok [Mondeor] en ds CA (Corneil) du Plessis [Alberton-Suid].


FASKOM bied fasiliteringsdienste aan vir gemeentes.


SAMEWERKING TUSSEN GEMEENTES fasiliteer prosesse om groter samewerking tussen gemeentes te vestig.

Sameroeper: Ds JJ (Jannie) McDuling, tel 071 699 9746 (k), sel 082 203 9111, 083 412 5925, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.


SEISOEN VAN LUISTER begelei en ondersteun leraars, gemeenteleiers en gemeentes om voortdurend met openheid te luister na God en mekaar.

Sameroeper: Ds J (Johan) Conradie, NG Townsview, tel 011 682 3006, sel 083 788 1239, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

Gebruikers

Soek

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se Desember-uitgawe

2017.12

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
17 November 2017

 2017.11.17