Kerkbode 15 Junie 2018

Lees in die Kerkbode van 15 Junie ... 

waar vertel word van ʼn inisiatief om gemeentes in die onrusgesteisterde Noordwes te help om vir versoening in hulle omgewing te werk.

Daar is ook die verhaal van Gamkavallei, ʼn NG gemeente sonder rassespanning, maar wat die uitdaging van armoede takel.

Lees ook oor  ʼn NG predikant se bediening in Skotland in ʼn samelewing wat kerk eintlik die rug gekeer het.

Daar is verder ʼn onderhoud met Cecile Cilliers, die eerste vrou wat in die leierskap van die Algemene Sinode gedien het, oor haar debuutbundel kortverhale.

Lees oor prof Dirkie Smit se Annie Kinkead Warfield lesings, oor die Winterskool op Stellenbosch, oor die bekendstelling van ʼn boek oor Maria, en oor ʼn skildery van Pablo Picasso oor die kruisiging.

2018.06.15

Soek

LiG Tydskrif

 Lees in LiG se Des/Jan-uitgawe

 

2018.12

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
2 November 2018

 2018.11.02